Bedienings

Sabbatdienste is 9:00 elke Saterdag by die Tabernakel

vroue bediening

Vrouebediening

Waar ons as vroue bymekaar kom en saam Vader se Woord bestudeer.“

Wie sal 'n deugsame vrou vind? Want haar waarde is ver bo korale.”
- Spreuke 31-


Vroueoggende:
Elke Woensdag: 8:30 by Houtkruis

 

tiener bediening

Tienerbediening


Sondagaande: 17:00

manne oggend

Mannebediening

Waar ons as manne bymekaar kom en saam Vader se Woord bestudeer. Vader se oë deurgrond die aarde en is opsoek na manne na Sy hart.


Manneoggende:
Elke Vrydag: 6:00 by Houtkruis

 

jong volwassenes

Jong volwassenes

Die volgende generasie moet opgerig word om in Vader se weë te wandel en om sodoende Sy Koningkryk te vergroot.


Sondagaande: 18:00

kinder bediening

Kinderbediening

Waar ons ons kinders Vader se Woord leer want Hy sê in

Deut 6: 7 “… jy moet dit jou kinders inskerp en daaroor spreek as jy in jou huis sit en as jy op pad is en as jy gaan lê en as jy opstaan.”.

Saterdagoggende (tydens die diens): 9:00 by Houtkruis

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.  |  082 852 0544
Plot 200, Boschkop Road, Zwavelpoort, Pretoria

X

Right Click

No right click