Teken In

Login to your account

Username *
Password *
Remember Me

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.  |  082 852 0544  |  facebook houtkruis

Onder my Abba se vleuels

1 Pet ‪1:15-16
“Maar soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in jul hele lewenswandel heilig word, omdat daar geskrywe is: Wees heilig, want Ek is heilig.”

Spr 3:6
“Ken Hom in al jou weë, dan sal Hý jou paaie gelykmaak.”

Ps 57:2 “Wees my genadig, o God, wees my genadig, want by U het my siel geskuil, en in die skaduwee van u vleuels sal ek skuil totdat die onheil verbygegaan het.”

X

Right Click

No right click