Spr 19:21
“Baie planne is in ‘n man se hart, maar die raad van die HERE, dié sal bestaan.”
Jos 5:15
“Toe sê die leërowerste van die HERE vir Josua: Trek jou skoene van jou voete af, want die plek waar jy op staan, is heilig. En Josua het so gedoen.”
Jos 5:14
“En Hy sê: Nee, maar Ek is die leërowerste van die HERE; Ek het nou gekom. Toe val Josua met sy aangesig op die grond en buig hom neer en vra Hom: Wat wil my Here aan sy dienskneg sê?”