Ps 63:3
“Want u goedertierenheid is beter as die lewe; my lippe moet U prys.”
Ps 39:1
"Ek wil my weë bewaar, sodat ek nie sondig met my tong nie; ek wil my mond in toom hou solank as die goddelose nog voor my is."
Spr 18:21
“Dood en lewe is in die mag van die tong; en elkeen wat dit graag gebruik, sal die vrug daarvan eet.”
Spr 18:20-21
"Van die vrug van iemand se mond word sy maag versadig; hy word versadig van die opbrings van sy lippe. Dood en lewe is in die mag van die tong; en elkeen wat dit graag gebruik, sal die vrug daarvan eet."